Catherine Lloyd Burns (gebore 19 April 1961) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Michael (1996), Pushing Tin (1999), Everything Put Together (2000), en Keeping the Faith (2000).
Filmografie Rolprente 1996: Michael 1999: Pushing Tin 2000: Everything Put Together 2000: Keeping the Faith 2007: The Last New Yorker
Televisiereekse 1995: Partners 1998: LateLine 2017: Shopgirls
Televisierolprente 2006: Drive/II
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu