Hedy Burress (gebore 3 Oktober 1973) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Valentine (2001) en He's Just Not That Into You (2009).

Filmografie Rolprente 1996: Foxfire 1998: Los años bárbaros 1998: Getting Personal 2001: Valentine 2004: Open House 2005: The Reality Trap 2009: He's Just Not That Into You

Televisiereekse 1996: Boston Common 1998: The Closer 2016: The Swipe Life

Televisierolprente 1997: Any Mother's Son 2000: Cabin by the Lake 2004: Silver Lake 2010: Elevator Girl

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu