Sarah Burns (gebore 26 Julie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Love You, Man (2009), Going the Distance (2010), Life as We Know It (2010), en Enough Said (2013).
Filmografie Rolprente 2009: I Love You, Man 2010: Going the Distance 2010: Life as We Know It 2013: Enough Said 2016: Brother Nature
Televisiereekse 2004: Windy Acres 2004: Jump Cuts 2005: I Love the '30s 2005: My Wife, the Ghost 2007: Bronx World Travelers 2009: Awkward Boy 2011: Enlightened 2011: Inside Carly 2013: Friend Us 2014: Garfunkel and Oates 2017: Wet Hot American Summer: Ten Years Later 2018: Sidepiece
Televisierolprente 2018: Oversharing
Video's 2005: Niagara Falls 2010: Cried Suicide
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu