Eerwaarde Helenard Joe Hendrickse (algemeen bekend as Allan Hendrickse) (22 Oktober 1927 – 16 Maart 2005) was 'n Suid-Afrikaanse politikus, prediker en onderwyser.
Hy is in Uitenhage in die Oos-Kaap gebore en het aan 'n hartaanval op die Port Elizabeth-lughawe gesterf. Hy het by die Universiteit van Fort Hare in die Oos-Kaap gestudeer waar hy vir Nelson Mandela, Walter Sisulu, en Robert Mugabe ontmoet het.
Eksterne skakels Obituary in The Guardian Obituary in The Cape Times
Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers Kategorie:Suid-Afrikaanse predikante Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika