Anjali Bhimani is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Modern Family (2009), Kevin (Probably) Saves the World (2017), en Alex, Inc. (2018).

Filmografie Televisiereekse 2009: Modern Family 2016: Adoptable 2017: Kevin (Probably) Saves the World 2017: Cassandra French's Finishing School 2018: Alex, Inc. 2018: We're Alive: Frontier 2019: Arranged

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu