Anna Berger (26 Julie 1922 – 26 Mei 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Taking of Pelham One Two Three (1974), Crimes and Misdemeanors (1989), Ghost World (2001), en You Don't Mess with the Zohan (2008).

Filmografie Rolprente 1974: The Taking of Pelham One Two Three 1989: Crimes and Misdemeanors 2001: Ghost World 2008: You Don't Mess with the Zohan 2008: Bastard of Orleans, or Looking for Joan

Televisiereekse 1990: Singer & Sons 1993: Johnny Bago

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu