Jeannie Berlin (gebore 1 November 1949) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Heartbreak Kid (1972), Margaret (2011), Inherent Vice (2014), en Café Society (2016).

Filmografie Rolprente 1972: The Heartbreak Kid 1972: Bone 1972: I figli chiedono perché 1973: Why 1975: Sheila Levine Is Dead and Living in New York 1990: In the Spirit 2011: Margaret 2014: Inherent Vice 2016: Café Society

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu