Molly Bernard (gebore 10 April 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Intern (2015) en Sully (2016), en in die televisiereekse Transparent (2014) en Younger (2015).
Filmografie Rolprente 2015: The Intern 2016: Sully
Televisiereekse 2014: Transparent 2015: Younger
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu