Nicole Berger (gebore 27 November 2003) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Goldberg - P.I. (2011), The Longest Week (2014), Prescient (2015), en All At Once (2016).

Filmografie Rolprente 2011: Goldberg - P.I. 2014: The Longest Week 2015: Prescient 2016: All At Once 2019: Clover The Place of No Words

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2003