Paris Berelc (gebore 29 Desember 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent #SquadGoals (2018) en in die televisiereekse Mighty Med (2013), Lab Rats: Elite Force (2016), en Alexa & Katie (2018).
Filmografie Rolprente 2018: #SquadGoals 2018: Confessional
Televisiereekse 2004: Health Corner 2011: Disney Monstober 2013: Mighty Med 2014: Just Kidding 2016: Lab Rats: Elite Force 2016: WTH: Welcome to Howler 2018: Alexa & Katie
Televisierolprente 2015: Invisible Sister
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu