Katherine Bailess (gebore 24 April 1980) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent From Justin to Kelly (2003) en in die televisiereekse Gilmore Girls (2000), One Tree Hill (2003), en Hit the Floor (2013).

Filmografie Rolprente 2003: From Justin to Kelly 2006: Sea of Fear 2010: Elle: A Modern Cinderella Tale 2013: 2 Dead 2 Kill

Televisiereekse 2000: Gilmore Girls 2003: One Tree Hill 2013: Hit the Floor 2013: Hit the Floor AfterBuzz TV 2016: Another Blackout

Televisierolprente 2007: The 15th Annual Movieguide Awards 2012: Class with Chadwick Chubb 2018: Deadly Matrimony

Video's 2001: Yoga/Pilates Workout System

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu