Baiyu is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Queen of Media (2011) en in die televisiereeks The Freshmen (2002).
Filmografie Rolprente 2011: Queen of Media
Televisiereekse 2002: The Freshmen 2011: MYX TV Top 10 2012: The Star Next Door 2012: The Next
Video's 2012: The Illuminators: Division
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse filantrope