Leigh-Allyn Baker (gebore 13 Maart 1972) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Will & Grace (1998), Good Luck Charlie (2010), en The 7D (2014).

Filmografie Rolprente 2016: Little Savages 2016: Wish for Christmas 2017: Camp Cool Kids 2018: Swiped 2018: Runnin' from my Roots Junior Crew Misfits

Televisiereekse 1996: The Last Frontier 1998: Will & Grace 2007: In Case of Emergency 2007: Back at the Barnyard 2010: Good Luck Charlie 2014: The 7D

Televisierolprente 2004: Triple Play 2005: Enough About Me 2011: Good Luck Charlie, It's Christmas! 2014: Radio Disney Music Awards 2015: Bad Hair Day

Video's 2014: Disney's Circle of Stars: Do You Want to Build a Snowman

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu