Diora Baird (gebore 6 April 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Wedding Crashers (2005), The Texas Chainsaw Massacre: The Beginning (2006), My Best Friend's Girl (2008), en Stan Helsing (2009).

Filmografie Rolprente 2005: Wedding Crashers 2006: The Texas Chainsaw Massacre: The Beginning 2006: Fifty Pills 2008: My Best Friend's Girl 2008: South of Heaven 2009: Stan Helsing 2010: Quit 2010: Dry Run 2012: Transit 2013: Riddle 2013: Concrete Blondes 2014: Beautiful Girl 2018: My Daughter Vanished

Televisierolprente 2011: Thunderballs

Video's 2010: 30 Days of Night: Dark Days 2010: Love Shack 2010: The Gritty Realism of Dark Days 2011: The Black Keys: Howlin' for You

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu