Jillian Bach (gebore 27 April 1973) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente American Pie (1999) en Julie & Julia (2009), en in die televisiereekse Bones (2005) en The Mentalist (2008).
Filmografie Rolprente 1999: American Pie 2004: Lucky 2009: Julie & Julia
Televisiereekse 1998: Two Guys, a Girl and a Pizza Place 2005: Bones 2006: Courting Alex 2008: The Mentalist 2008: Speedie Date
Video's 2011: Shape
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu