Lorri Bagley (gebore 5 Augustus 1973) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tommy Boy (1995), Trick (1999), Ice Age (2002), en The Stepford Wives (2004).
Filmografie Rolprente 1995: Tommy Boy 1999: Trick 2001: Peroxide Passion 2002: Ice Age 2004: The Stepford Wives
Televisiereekse 1997: Veronica's Closet
Televisierolprente 2002: B.S.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu