Barbara Babcock (gebore 27 Februarie 1937) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Far and Away (1992) en Space Cowboys (2000), en in die televisiereekse Hill Street Blues (1981) en Dr. Quinn, Medicine Woman (1993).
Filmografie Rolprente 1980: The Black Marble 1983: The Lords of Discipline 1992: Far and Away 2000: Space Cowboys
Televisiereekse 1967: Judd for the Defense 1981: Hill Street Blues 1984: The Four Seasons 1986: Mr. Sunshine 1987: The Law and Harry McGraw 1993: Dr. Quinn, Medicine Woman
Televisierolprente 1978: Operating Room 1982: Memories Never Die 1983: Quarterback Princess 1984: Attack on Fear 1986: News at Eleven 1998: USMA West Point 1999: A Vow to Cherish 2002: Home Alone 4
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu