duimnael|John Steenhuisen, Suid-Afrika se huidige opposisieleier. Hierdie is 'n lys van Suid-Afrikaanse opposisieleiers.
Die huidige opposisieleier van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika is John Steenhuisen van die Demokratiese Alliansie (DA). Hy volg die DA se vorige opposisieleier, Mmusi Maimane op nadat Maimane uit die amp bedank het.
# Leier Politieke party Termyn 1 80px Leander Starr Jameson Unionisteparty 1910–1912 2 80px Thomas Smartt Unionisteparty 1912–1920 3 80px J. B. M. Hertzog Nasionale Party 1920–1924 4 80px Jan Smuts Suid-Afrikaanse Party 1924–1933vakant1933–1934 5 80px D. F. Malan Gesuiwerde Nasionale Party 1934–1940 (3) 80px J. B. M. Hertzog Herenigde Nasionale Party 1940 (5) 80px D. F. Malan Herenigde Nasionale Party 1940–1948 (4) 80px Jan Smuts Verenigde Party 1948–1950 6 80px J. G. N. Strauss Verenigde Party 1950–1956 7 80px Sir De Villiers Graaff Verenigde Party 1956–1977 8 80px Radclyffe Cadman Nuwe Republiek Party 1977 9 80px Colin Eglin Progressiewe Federale Party 1977–1979 10 80px Frederik van Zyl Slabbert Progressiewe Federale Party 1979–1986 (9) 80px Colin Eglin Progressiewe Federale Party 1986–1987 11 80px Andries Treurnicht Konserwatiewe Party 1987–1993 12 80px Ferdinand Hartzenberg Konserwatiewe Party 1993–1994vakant1994–1996 De facto 80px Constand Viljoen Vryheidsfront 1994-1996 13 80px F. W. de Klerk Nasionale Party 1996–1997 14 80px Marthinus van Schalkwyk Nuwe Nasionale Party 1997–1999 1580pxTony Leon Demokratiese Party 1999–2000 (15) Demokratiese Alliansie 2000–2007 16 Sandra Botha Demokratiese Alliansie 2007–2009 17 80px Athol Trollip Demokratiese Alliansie 2009–2011 18 80px Lindiwe Mazibuko Demokratiese Alliansie 2011–2014 19 80px Mmusi Maimane Demokratiese Alliansie 2014–2019 20 80px John Steenhuisen Demokratiese Alliansie 2019–
Verwysings The South African Constitution, deur H.J. May (3rd uitgawe 1955, Juta & Co) Keesing's Contemporary Archives, verskeie volumes Smuts: A Reappraisal, deur Bernard Friedman (George, Allen & Unwin 1975) South Africa 1982 Official Yearbook of the Republic of South Africa, gepubliseer deur Chris van Rensburg Publikasies
Opposisieleiers Suid-Afrika, opposisieleiers