Paul Gardner Allen (21 Januarie 1953 – 15 Oktober 2018) was 'n Amerikaanse besigheidsmagnaat, belegger en filantroop. Hy was saam met Bill Gates een van die stigterslede van Microsoft.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Amerikaanse entrepreneurs Kategorie:Amerikaanse rekenaarprogrammeerders Kategorie:Microsoft Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Sterftes in 2018