Die Moosrivier is 'n takrivier van die Steelpoortrivier in Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Die rivier vloei ooswaarts net suid van die R37. Die Mosesrivier, 'n sytak van die Olifants, word ook soms as die Moosrivier aangedui.

Oorsprong

Monding

Eksterne skakel Google-kaart van die Moosrivier se samevloei by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Limpoporiviersytakke