duimnael|Ligging van Sint-Gillis-munisipaliteit in die Brusselse Hoofstedelike Gewes
Sint-Gillis of Saint-Gilles is 'n munisipaliteit en plek in die Brusselse Hoofstedelike Gewes.
Die munisipale gebied het sowat 50 000 inwoners (2018) en 'n oppervlakte van 2,52 km². Die amptelike tale is Nederlands en Frans.
Eksterne skakels Webwerf van die Sint-Gillis-munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in die Brusselse Hoofstedelike Gewes Kategorie:Nedersettings in die Brusselse Hoofstedelike Gewes