Jonathan Tucker (gebore 31 Mei 1982) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sleepers (1996), The Virgin Suicides (1999), Hostage (2005), en The Ruins (2008).

Filmografie Rolprente 1996: Sleepers 1999: The Virgin Suicides 2000: 100 Girls 2001: The Deep End 2001: Ball in the House 2003: The Texas Chainsaw Massacre 2004: Stateside 2005: Hostage 2006: Love Comes to the Executioner 2007: Cherry Crush 2007: In the Valley of Elah 2008: The Ruins 2009: An Englishman in New York 2009: Veronika Decides to Die 2010: Flying Lessons 2010: Meskada

Televisiereekse 2007: The Black Donnellys 2012: Ro 2014: Kingdom

Televisierolprente 1998: Mr. Music 2014: High Moon

Video's 2004: Chainsaw Redux: Making a Massacre 2005: Taking 'Hostage': Behind the Scenes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu