Peter Tuiasosopo (22 Desember 1963 - 10 Februarie 2025) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Street Fighter (1994), BASEketball (1998), The Fast and the Furious (2001), en 12 Rounds (2009).
Filmografie Rolprente 1994: Street Fighter 1998: BASEketball 2001: The Fast and the Furious 2009: 12 Rounds
Televisiereekse 1993: Danger Theatre 2004: Hawaii
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Sterftes in 2025 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu