Michael Tucker (gebore 6 Februarie 1945) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Purple Rose of Cairo (1985), Radio Days (1987), en D2: The Mighty Ducks (1994), en in die televisiereeks L.A. Law (1986).

Filmografie Rolprente 1978: A Night Full of Rain 1985: The Purple Rose of Cairo 1987: Radio Days 1989: Checking Out 1993: For Love or Money 1994: D2: The Mighty Ducks

Televisiereekse 1986: L.A. Law 1996: Tracey Takes On... 2015: The Small Time

Televisierolprente 1987: Assault and Matrimony 1988: Destined to Live 1989: Day One 1990: The Secret Life of Archie's Wife 1990: Too Young to Die? 1991: In the Nick of Time 1992: A Town Torn Apart 1996: Gone in a Heartbeat 2007: Emile Norman: By His Own Design

Video's 1985: The Animal Alphabet

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu