300 px|duimnael|'n Resiesfiets wat teen 'n paal maak staan is. duimnael
'n Fiets is 'n mens-gedrewe voertuig wat deur pedale aangedryf word. Dit besit gewoonlik twee wiele wat in lyn agtermekaar is, met die wiele wat aan 'n raam geheg is.
Die heel eerste fiets is in die 19de eeu in Europa gebou, en daar is nou wêreldwyd oor 'n miljard fietse.DidYouKnow.cd. There are about a billion or more bicycles in the world. Verkry op 21 Februarie 2009. Dit verskaf basiese vervoer in baie lande, veral in China en Nederland.
Verwysings
Sien ook Fietsry Fietsryrewolusie Handfiets Eenwielfiets
Eksterne skakels Brown, Sheldon (2005)
Kategorie:Fietsry Kategorie:Grondvervoer Kategorie:Mens-aangedrewe voertuie Kategorie:Sporttoerusting