duimnael|Die Mukurob
Die Mukurob (Vinger van God of Vingerklip), naby Asab in Namibië, het op 7 Desember 1988 in duie gestort. Nama mondelingse tradisie wou dit hê dat die "witman" se oorheersing aan 'n einde sou kom wanneer die geologiese struktuur ineenstort.Dierks, Klaus (Dr). Ongedateer maar moontlik 2001. "Chronology of Namibian History, Chapter 6." Dit was ook so: Suid-Afrika het 'n paar weke later finaal hul beheer oor (toe) Suidwes-Afrika afgestaan.
Daar kan steeds nie met sekerheid vasgestel word wat die oorsaak van die val was nie. Daar is geglo dat 'n reënstorm die vorige week die gedeelte waarop dit rus, verswak het, wat tot die ineenstorting bygedra het.
Verwysings
Bibliografie Toeka se dae - Die vinger van God, 33 jaar gelede. In: Weg!, nr. 198, Oktober 2021
Kategorie:Landvorme van Namibië Kategorie:Geskiedenis van Namibië