duimnael|Die aanvanklike koninklike wapen van Engeland wat in 1198 deur koning Richard die Leeuhart in gebruik geneem is.

Die volgende is ’n lys van konings van Engeland, wat van 878 tot 926 verenig is deur Alfred die Grote van Wessex en sy kleinseun Athelstan. Die vereniging met Wallis het in 1536 plaasgevind en met Skotland in 1707 om die Verenigde Koninkyk van Groot-Brittanje te vorm.

Die lys van Engelse konings begin tradisioneel in 829 met Egbert van Wessex,Burke's Peerage & Gentry URL besoek op 7 September 2007. hoewel Offa van Mercië die eerste persoon was wat skynbaar van 774 af die titel koning van Engeland gebruik het. In 825 het die Wes-Saksiese konings Kent en Sussex van Mercië afgevat en daarop het hulle al hoe meer dominant oor die ander koninkryke van Engeland geword.

Die titel koning of koningin van Engeland is nie tegnies korrek nie, maar word aanvaar vir die monarg van Engeland, Skotland en Wallis.

Huis van Wessex

|width=auto| Egbert(Ecgberht)829-839 || 100px|Egbert || c. 775seun van Ealhmund van Kent || Redburgadrie kinders || 4 Februarie 839op sowat 64 |- |width=auto| Ethelwulf(Æþelwulf)5 Februarie839-856 || 100px|Ethelwulf || Aachenseun van Egbert en Redburga || (1) Osburgases kinders(2) Judith van Vlaandere1 Oktober 853geen kinders || 13 Januarie 858op 62 of 63 |- |width=auto| Ethelbald(Æþelbald)856-860 || 100px || c. 831seun van Ethelwulf en Osburga || Judith van Vlaanderegeen kinders || 20 Desember 860op sowat 29 |- |width=auto| Ethelbert(Æþelberht)21 Desember860-865 || 100px || c. 835seun van Ethelwulf en Osburga || onbekendtwee kinders || 865op sowat 30 |- |width=auto| Ethelred(Æþelræd)865-871 || 100px|Coin of Ethelred || c. 837seun van Ethelwulf en Osburga || Wulfrida868twee kinders || 23 April 871op sowat 34 |- |width=auto| Alfred die Grote16 April871-899 || 100px || c. 849Wantageseun of Ethelwulf en Osburga || EalhswithWinchester8686 kinders || 26 Oktober 899op omtrent 50 |- |width=auto| Eduard die Ouere27 Oktober899-924 || 100px || c. 877seun van Alfred die Grote en Ealhswith || (1) Ecgwynn8932 kinders(2) Elffed8998 kinders(3) Edgiva van Kent9194 kinders || 17 Julie 924Farndon, Cheshireop omtrent 47 |- |width=auto| Ethelweard924 || || 904Wessexseun van Eduard die Ouere en Elffled || ongetroud || 924op omtrent 20 |- |width=auto| Athelstan3 Augustus924-939 || 100px || 895Wessexseun van Eduard die Ouere en Ecgwynn || ongetroud || 27 Oktober 939op omtrent 44 |- |width=auto| Edmund I van Engeland28 Oktober939-946 || 100px || 921Wessexseun van Eduard die Ouere en Eadgifu van Kent || Elgiva || 26 Mei 946Pucklekerkop omtrent 25 (vermoor) |- |width=auto| Edred27 Mei946-955 || 100px || c. 923seun van Eduard die Ouere en Eadgifu van Kent || onbekend || 23 November 955Fromeop omtrent 32 |- |width=auto| Edwy die Regverdige24 November955-959 || 100px || c. 941seun van Edmund I en Elgiva || Elgiva (nietig verklaar)|| 1 Oktober 959op omtrent 18 |- |width=auto| Edgar die Vreedsame2 Oktober959-975 || 100px || c. 942Wessexseun van Edmund I en Elgiva || (1) Ethelflaed(2) Elfrida || 8 Julie 975Winchesterop omtrent 33 |- |width=auto| Sint Eduard die Martelaar9 Julie975-978 || 100px || c. 962Wessexseun van Edgar die Vreedsame en Ethelfleda || ongetroud || 18 Maart 978Corfe-kasteelop omtrent 16 (vermoor) |- |width=auto| Ethelred II19 Maart978-1016 || 100px || c. 968Wessexseun van Edgar die Vreedsame en Elfrida || (1) Elfled van Northumbrië(2) Elgifu van Northampton(3) Emma van Normandië || 23 April 1016Londenop omtrent 48 |- |width=auto| Edmund Ironside24 April-30 November 1016 || 100px || c. 989Wessexseun van Ethelred II en Elfled van Northumbrië || Edith van Anglië2 kinders || 30 November 1016Glastonbury op omtrent 27

Denemarke Engeland het onder Deense beheer gekom na die onsuksesvolle heerskappy van koning Ethelred. Sommige van die Deense konings het die kroon van Denemarke sowel as Engeland gedra.

|width=auto| Sven Vurkbaard25 Desember 1013–1014 || 100px || onbekendDenemarkeseun van Harald Bloutand en Gunhilda van Wenden || onbekend || 3 Februarie 1014Gainsborough |- |width=auto| Knoet die Grote1 Desember1016–1035 || 100px || c. 995Denemarkeseun van Sven Vurkbaard || (1) Elgifa van Northampton(2) Emma van Normandië || 12 November 1035Shaftesburyop omtrent 40 |- |width=auto| Harold Haasvoet13 November1035–1040 || 100px || c. 1015seun van Knoet die Grote en Elgifa van Northampton || onbekend || 17 Maart 1040Engelandop omtrent 25 |- |width=auto| Hartaknoet18 June1040–1042 || 100px || 1018seun van Knoet die Grote en Emma van Normandië || onbekend || 8 Junie 1042Lambethop omtrent 24

Huis van Wessex (herstel)

Die ou Wes-Saksiese lyn het ná die bewind van die Deense konings weer aan die bewind gekom.

|width=auto| Sint Eduard die Belyer9 Junie1042–1066 || 100px || c. 1003Islip, Oxfordshireseun van Ethelred II en Emma van Normandië|| Edith van Wessex23 Januarie 1045 || 4 Januarie 1066op omtrent 63 |- |width=auto| Harold Godwinson5 Januarie-14 Oktober 1066 || 100px || c. 1022Wessexseun van Godwin, Graaf van Wessex en Gytha Thorkelsdóttir || (1) Ealdgyth Swan-nek6 kinders(2) AldgythJanuarie 10662 kinders || 14 Oktober 1066Oorlog, Oos-Sussexop omtrent 44 |- |width=auto| Edgar Adeling15 Oktober-10 Desember 1066Heerskappy van 8 weke, Edgar Adeling het oorgegee aan Willem die Grote. Schoolnet History. Accessed on 23 November 2006 || 100px || c. 1052Hongaryeseun Edward Verbande en Agatha || onbekend || c. 1126op omtrent 75

Huis van Normandië

In 1066 het hertog Willem II van Normandië die Angel-Saksers verslaan. Die invallende Normandiërs en hul nageslag het die Engelse heerserklas vervang. Die adel van Engeland was deel van ’n enkele Franssprekende kultuur en baie het grond weerskante van die Engelse kanaal besit. Die vroeë Normandiese konings van Engeland was as Hertoë van Normandië onderhorig aan die koning van Frankryk. Hulle het Engeland nie noodwendig as hul belangrikste eiendom beskou nie (hoewel dit hulle die titel koning besorg het – ’n belangrike statussimbool). Koning Richard I (die Leeuhart) word dikwels beskou as die toonbeeld van ’n Middeleeuse Engelse koning, maar hy het net Frans gepraat en het die meeste van sy tyd buite Engeland deurgebring.

Dit was eers ná die Normandiese verowering van Engeland in 1066 dat monarge volgens die Franse manier genommer is, hoewel die vroeëre gebruik om konings deur byname te onderskei, nie dadelik uitgesterf het nie.

| Willem I die Veroweraar25 Desember1066–1087 || 100px|William the Conqueror depicted at the Battle of Hastings, on the Bayeux Tapestry || c. 1028Falaise-kasteelseun van Robert I, Hertog van Normandië en Herleva || Matilda van VlaandereChapel Notre Dame, Normandië 105310 kinders || 9 September 1087Sint Gervais in Rouenop sowat 59. Begrawe in Etienne-abdy (Abbaye aux Hommes) in Caen |- | Willem II Rufus(Willem le Roux)26 September1087–1100 || 100px|William Rufus depicted in the Stowe Manuscript || c. 1060Normandiëseun van Willem die Veroweraar en Matilda van Vlaandere || ongetroud || 2 Augustus 1100New Forestop sowat 40 |- | Hendrik I(Henri Beauclerc)5 Augustus1100–1135 || 100px|Henry I || September 1068Selbyseun van Willem die Veroweraar en Matilda van Vlaandere || (1) Edith van SkotlandWestminster-abdy11 November 1100vier kinders(2) Adeliza van LouvainWindsor-kasteel29 Januarie 1121geen kinders || 1 Desember 1135 Kasteel van Lyons-la-Forêt (Saint-Denis-en-Lyons)op 67. Begrawe in Reading-abdy |- | Stefanus I(Étienne de Blois)22 Desember1135–1154 || 100px|Stephen || c. 1096Bloisseun van Stefanus, Graaf van Blois en Adela van Normandië || Matilda van BoulogneWestminster 1125vyf kinders || 25 Oktober 1154Dover-kasteelop sowat 58 |- | Matilda(Mathilde ouMahaut l'emperesse)7 April – 1 November 1141Matilda het dieselfde tyd as Stefanus regeer, maar haar bewind is betwis. Titel betwis || 100px|Matilda || 7 Februarie 1102Sutton Courtenayenigste wettige dogter van Hendrik I en Edith van Skotland || (1) Hendrik V, Heilige Romeinse KeiserMainz6 Januarie 1114geen kinders(2) Geoffrey V, Graaf van AnjouLe Mans-katedraal22 Mei 1128drie kinders || 10 September 1167Notre Dame du Pré in Rouenop 65

Huis van Plantagenêt

Stefanus het in November 1153 die Verdrag van Wallingford geteken waarin hy Hendrik, seun van Matilda, erken as troonopvolger in die plek van sy eie seun.

Die vroeë Plantagenets het oor baie gebiede in Frankryk regeer en het Engeland nie as hul belangrikste tuiste beskou nie tot koning Jan die meeste van hul Franse besittings verloor het. Hierdie langregerende dinastie word gewoonlik in drie huise verdeel: die Angevyne, die Huis van Lancaster en die Huis van York.

Angevyne

| Hendrik II(Henri Court-mantel)19 Desember1154–1189 || 100px|Henry II || 5 Maart 1133Le Mansseun van Geoffrey van Anjou en Matilda || Eleanor van AquitaniëBordeaux-katedraal18 Mei 1152agt kinders || 6 Julie 1189Château Chinonop 56. Begrawe in Fontevraud-abdy |- |Hendrik die Jong Koning(Henri le Jeune Roy)(mederegent met sy pa)14 Junie1170–1183|| 100px|Henry || 28 Februarie 1155 seun van Hendrik II en Eleanor van Aquitanië || Marguerite van FrankrykWinchester-katedraal27 Augustus 1172een kind || 11 Junie 1183Martel, Limogesop 28. Begrawe in Rouen-katedraal (Notre-Dame) |- | Richard I(Richard die Leeuehart)3 September1189–1199 || 100px|Richard the Lionheart, an illustration from a 12th century codex || 8 September 1157Beaumont-paleisseun van Hendrik II en Eleanor of Aquitanië || Berengaria van NavarreLimassol12 Mei 1191geen kinders || 6 April 1199Chalusop 41. Begrawe in Rouen-katedraal. Liggaam in Fontevraud-abdy |- | Jan(Jan Sonder Land)27 Mei1199–1216 || 100px|Tomb effigy of John || 24 Desember 1167Beaumont-paleisseun van Hendrik II en Eleanor van Aquitanië || (1) Isabel van GloucesterMarlborough-kasteel29 Augustus 1189geen kinders (2) Isabella van AngoulêmeBordeaux-katedraal24 Augustus 1200vyf kinders || 19 Oktober 1216Newark-kasteelop 48. Begrawe in Worcester-katedraal |- | Hendrik III(Hendrik van Winchester)28 Oktober1216–1272 || 100px|Henry III || 1 Oktober 1207Winchester-kasteelseun van Jan en Isabella van Angoulême || Eleanor van ProvenceKantelberg-katedraal14 Januarie 1236nege kinders || 16 November 1272Westminster-paleisop 65 |- | Eduard I20 November1272–1307 || 100px || 17 Junie 1239Westminster-paleis seun van Hendrik III en Eleanor van Provence || (1) Eleanor van KastiliëAbdy van Santa Maria la Real de Huelgas18 Oktober 125417 kinders (2) Marguerite van Frankryk10 September 1299drie kinders || 7 Julie 1307Burgh by Sandsop 68 |- | Eduard II7 Julie 1307 –25 Januarie 1327Eduard II is op 25 Januarie 1327 amptelik deur die parlement van die troon gesit nadat hy op 16 November 1326 in die tronk gegooi is. || 100px|Modern depiction of Edward II || 25 April 1284Caernarfon-kasteelseun van Eduard I en Eleanor van Kastilië || Isabella van FrankrykBoulogne-katedraal25 Januarie 1308vyf kinders || 21 September 1327Berkeley-kasteelop 43 (vermoor) |- | Eduard III25 Januarie1327–1377 || 100px|Edward III || 13 November 1312Windsor-kasteelseun van Eduard II en Isabella van Frankryk || Philippa van HainaultYork Minster24 Januarie 132814 kinders || 21 Junie 1377Sheen-paleisop 64 |- | Richard II21 Junie 1377 –29 September 1399Richard II is afgesit en het ’n gevangene geword van Hendrik Bolingbroke, wat hom die troon toegeëien het. || 100px|Richard II, by André Beauneveu, 1390s || 6 Januarie 1367Bordeauxseun van Eduard die Swart Prins en Joan van Kent || (1) Anne van Boheme14 Januarie 1382geen kinders (2) Isabella van ValoisCalais4 November 1396geen kinders || 14 Februarie 1400Pontefract-kasteelop 33

Huis van Lancaster

Dié huis stam af van Eduard III se derde oudste oorlewende seun, John van Gaunt. | Hendrik IV(Hendrik Bolingbroke)30 September1399–1413 || 100px|Henry IV || 3 April 1366/7Bolingbroke-kasteelseun van John van Gaunt en Blanche van Lancaster || (1) Mary de BohunArundel Castle27 Julie 1380sewe kinders (2) Joanna van NavarreWinchester-katedraal7 Februarie 1403geen kinders || 20 Maart 1413Westminster-abdyop 45 of 46