Half Tree Hollow is 'n klein voorstad van Jamestown, Sint Helena, 'n Britse oorsese gebied in die Suid-Atlantiese Oseaan. Die dorpie is aan die bokant van Jacob's Ladder gebou. Die dorpie is gebou as gevolg van die gebrek aan genoegsame ruimte in Jamestown en as gevolg van die geologie daarvan. thumbnail|links|250px
Eksterne skakels 'n Uitsig oor Jamestown wat Half Tree Hollow vertoon
Kategorie:Kusstede Kategorie:Sint Helena