Bill Smitrovich (gebore 16 Mei 1947) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ted (2012), The November Man (2014), en Ted 2 (2015), en in die televisiereeks Life Goes On (1989).

Filmografie Rolprente 1986: A Killing Affair 1995: Bodily Harm 1998: Around the Fire 2008: The Last Lullaby 2012: Ted 2014: The November Man 2015: Ted 2

Televisiereekse 1986: Crime Story 1989: Life Goes On 1996: Millennium 2001: A Nero Wolfe Mystery 2010: The Event

Televisierolprente 1983: Johnny Garage 1993: Gregory K 1993: Labor of Love: The Arlette Schweitzer Story 1994: Children of the Dark 1998: Mr. Murder 2000: The Golden Spiders: A Nero Wolfe Mystery 2001: Far East 2001: H.M.O. 2004: While I Was Gone 2012: Unfair and Imbalanced

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu