Clayton Snyder is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Lizzie McGuire Movie (2003) en The Reunion (2017).

Filmografie Rolprente 2003: The Lizzie McGuire Movie 2016: What Happened Last Night 2016: My Friend Violet 2017: The Reunion 2018: Hide in the Light 2018: Ham on Rye Live to Tell Young Tuffs

Televisiereekse 2001: Lizzie McGuire 2012: Hit Women 2014: My Olde Roommate 2014: Improv 2015: Quirky Female Protagonist 2016: Second Star 2018: New Dogs, Old Tricks

Televisierolprente 2017: Dream Job

Video's 2004: Hilary's Roman Adventure 2004: Lizzie McGuire Box Set: Volume One - Bonus Material 2015: The Truth About Autocorrect

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu