Uriah Shelton (gebore 10 Maart 1997) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lower Learning (2008) en Lifted (2010), en in die televisiereeks The Glades (2010).
Filmografie Rolprente 2008: Lower Learning 2009: Alabama Moon 2010: Lifted 2017: Flock of Four
Televisiereekse 2009: Little Monk 2010: The Glades 2012: Blue
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu