Concepción 280px Kaart Wapen 180px|senter 90px|senter Vlag 90px|border|senter Land  Koördinate  Gestig op 5 Oktober 1550 Oppervlakte:    - Totaal 221 6 vk km  Hoogte bo seevlak 12 m Bevolking:    - Totaal (2002) 216 061  - Bevolkingsdigtheid 975/vk km Tydsone UTC -4  - Somertyd UTC -3 Burgemeester Patricio Kuhn (UDI) Amptelike Webwerf concepcion.cl

Concepción is die grootste hawestad van Chili. Volgens die 2002-sensus woon daar 216 061 mense. Die stad is ongeveer 509,04 km Cálculo de kilometraje entre ciudades ten weste van die hoofstad Santiago geleë. Die Universiteit van Concepcion is ook in die stad geleë.

Geskiedenis Die Stad van Concepción is op 1550 deur Pedro de Valdivia gestig, ten noorde van die Biobío-rivier, op die plek wat vandag as Penco bekend staan.

Klimaat Die klimaat van Concepción word algemeen beskou as oseanies, maar met 'n droë somer nader in Februarie.

Demografie Volgens data wat ingesamel is op 2002 in die sensus van die Nasionale Instituut vir Statistiek (Chili), het die stad 'n oppervlakte van 221,6 km2 (86 vierkante myl) en 'n bevolking van 216 061 inwoners, waarvan 103 860 mans, en 112 201 vrouens is.

Foto's

Susterstede

Sien ook Groter Concepción Universiteit van die Bio-Bio

Verwysings

Bronne Ida Stevenson Weldon Vernon (1969) Pedro de Valdivia, Conquistador of Chile, Greenwood Press John Milton Nickles, Marie Siegrist (1965) Bibliography and Index of Geology Exclusive of North America, Geological Society of America, v.28

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van Munisipaliteit van Concepción Concepción (Google Maps) Encyclopedia Britannica — Concepción

Kategorie:Nedersettings in Chili Kategorie:Kommunes van Chili Kategorie:Kusstede Kategorie:Hawens