duimnael|regs|'n Bonsaiboompie
'n Bonsai is 'n miniatuurplant, meestal 'n boomsoort, wat in 'n pot verbou word. "Bonsai" (Japannees: 盆栽) beteken "houer" of "potplant", dit wil sê bome wat in potte geplant word. Die boom moet onderhou word en sy blare en wortels moet gesnoei word. Die bome se groei word hierdeur gestrem sodat dit die vorm van 'n dwergboompie behou.
Geskiedenis Daar word gesê dat die Chinese die eerste volk was wat bome (klein) gemaak het. Daarna het die Japannese die bonsaikuns aangeleer en verskillende style ontwikkel.
Style Mens kry verskillende bonsaistyle:
Bibliografie Ceronio, Charles: Bonsai. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 32, nr. 1, Desember 1982 Kurscheid, Claudia: Klein boompies vir ruimhartiges. In: Suid-Afrikaanse Panorama. Jaargang 34, nr. 4, April 1989. ISSN 0-491-4783
Kategorie:Bome Kategorie:Kuns