Chris Robinson (5 November 1938-9 Junie 2025) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Catch the Black Sunshine (1972), The Intruder (1975), en Ace of Hearts (1975), en in die televisiereeks Everglades (1961).

Filmografie Rolprente 1959: The Diary of a High School Bride 1961: The Long Rope 1962: Shoot Out at Big Sag 1969: The Cycle Savages 1971: Revenge Is My Destiny 1972: Catch the Black Sunshine 1972: Stanley 1974: Thunder County 1975: The Intruder 1975: Ace of Hearts 1977: The Great Balloon Race 1981: Amy 1982: Savannah Smiles 1988: Viper 2008: Rez Bomb 2015: Legends from the Sky The Forsaken

Televisiereekse 1961: Everglades 1961: Alcoa Premiere 1964: 12 O'Clock High

Televisierolprente 1970: The Aquarians 1971: Travis Logan, D.A. 1978: The Busters

Video's 2008: Dark Side of Eden: The Making of 'Stanley'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 2025 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu