Paul Michael Robinson is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Justine: In the Heat of Passion (1996), BASEketball (1998), en TMNT (2007).
Filmografie Rolprente 1994: Emmanuelle, Queen of the Galaxy 1996: Justine: In the Heat of Passion 1996: Within the Lines 1996: Friend of the Family II 1997: Maximum Revenge 1998: BASEketball 2001: Kept 2005: Trees Grow Tall and Then They Fall 2007: TMNT
Televisiereekse 1996: The Guilt
Televisierolprente 1994: Emmanuelle: A World of Desire 1994: Emmanuelle 3: A Lesson in Love 1994: Emmanuelle 4: Concealed Fantasy 1994: Emmanuelle 5: A Time to Dream 1994: Emmanuelle 6: One Final Fling 1994: Emmanuelle 7: The Meaning of Love 1994: Emmanuelle: First Contact
Video's 1999: Prophet
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu