Adam Robitel (gebore 28 Mei 1978) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Taking of Deborah Logan (2014), Paranormal Activity: The Ghost Dimension (2015), en Insidious: The Last Key (2018).

Filmografie Rolprente 2014: The Taking of Deborah Logan 2015: Paranormal Activity: The Ghost Dimension 2018: Insidious: The Last Key 2018: The Maze The Bloody Benders Tetrasomy Two Cropsey Liminal Imago

Video's 2006: Bryan's Journals 2006: Inside the Asylum: The Making of '2001 Maniacs''' 2007: Love Your Customers 2008: Meth Inside Out: Brain & Behavior 2009: Three Days in Cannes 2010: 2001 Maniacs: Behind the Screams 2012: Chillerama: House of Psycho Charger 2015: Paranormal Activity: Seance''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu