Pernell Roberts (18 Mei, 1928 – 24 Januarie, 2010) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Ride Lonesome (1959) en in die televisiereekse Bonanza (1959), Mannix (1967), en Trapper John, M.D. (1979).

Filmografie Rolprente 1959: Ride Lonesome 1970: Four Rode Out 1970: The Kashmiri Run 1976: Paco 1978: The Magic of Lassie 1986: Realm of the Alligator

Televisiereekse 1958: Shirley Temple's Storybook 1959: Bonanza 1967: Mannix 1970: San Francisco International Airport 1979: Trapper John, M.D. 1991: FBI: The Untold Stories

Televisierolprente 1967: Carousel 1972: The Bravos 1975: Dead Man on the Run 1975: The Deadly Tower 1979: Hot Rod 1981: Incident at Crestridge 1988: The Night Train to Kathmandu 1989: Code One 1990: Donor 1993: Back to Bonanza

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2010 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu