Oliver Robins (gebore 22 Julie 1971) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Poltergeist (1982), Airplane II: The Sequel (1982), Poltergeist II: The Other Side (1986), en 29000 Wishes. 1 Regret. (2012).

Filmografie Rolprente 1982: Poltergeist 1982: Airplane II: The Sequel 1986: Poltergeist II: The Other Side 1999: Eating L.A. 2004: Wild Roomies 2008: Man Overboard 2012: 29000 Wishes. 1 Regret. 2017: Devil's Whisper Oliver Robins: Curse of the Child Star Celebrity Crush

Televisierolprente 2007: You've Got a Friend

Video's 2000: Dumped 2017: Robbie's Return: An Interview with Oliver Robins

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu