Dallas Roberts (gebore 10 Mei 1970) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Walk the Line (2005), 3:10 to Yuma (2007), The Grey (2011), en Dallas Buyers Club (2013).

Filmografie Rolprente 2003: The Lucky Ones 2004: A Home at the End of the World 2005: Walk the Line 2006: Sisters 2007: 3:10 to Yuma 2007: Lovely by Surprise 2009: Ingenious 2010: The River Why 2011: The Grey 2012: The Factory 2013: Dallas Buyers Club 2013: Shadow People 2016: All the Birds Have Flown South 2019: Motherless Brooklyn

Televisiereekse 2010: Rubicon 2011: Unforgettable 2018: Insatiable

Televisierolprente 2015: Evil Men

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu