Leleti Khumalo (gebore 30 Maart 1970) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is veral bekend vir haar rol in die film en toneelstuk "Sarafina". Sy het ook in films soos "Hotel Rwanda", "Yesterday" en "Invictus" verskyn. Tans vertolk sy die rol van "maZulu" in die e.tv sepie "Imbewu: The Seed".

Vroeë lewe Leleti Khumalo is gebore in Noord-Durban se KwaMashu township. Van 'n jonge ouderdom het sy 'n passie vir toneelspel en teaterkuns ontwikkel.

Filmografie

Uzalo (2015 -2018) Winnie Mandela (2011) Africa united(2010) as suster Ndebele Invictus (2009) Faith's Corner (2005) Hotel Rwanda (2004) Yesterday (2004) Cry, the Beloved Country (1995) Sarafina! (1992) Voices of Sarafina! (1988) Imbewu: The Seed (2018)

Verwysings

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1970