Die Canon EOS 800D, bekend as die EOS Rebel T7i in die Amerikas en as die EOS Kiss X9i in Japan, is 'n digitale enkel-lens reflekskamera deur Canon bekendgestel op 14 Februarie 2017.
Die kamera is gemik op amateurfotograwe.
Belangrikste kenmerke In vergelyking met die EOS 750D/Rebel T6i, is verskeie veranderinge gemaak, insluitend:
Nuwe 24.2-megapieksel CMOS sensor met 'n dubbelpieksel CMOS AF, in plaas van Hybrid CMOS AF III. 45 kruistipe AF-punte, in vergelyking met 19 op die ouer model. DIGIC 7, standaard ISO 100-25600, H:51200 (DIGIC 6, ISO 100-12800, H:25600 op die 760D) Hoë-spoed deurlopende skiet tot op 6.0 rps Ingeboude Bluetooth. 1080p by 60/50 rps video-opname vermoë Rolprent elektroniese IS Ingeboude HDR en tydsverloopopname (nuwe sagteware) 15 gebruikersfunksies met 44 instellings verstelbaar op die kamera By verstek gebruik die 800D Canon se standaard UI, maar as jy wil, kan dit oorgeskakel word na die meer beginner-vriendelike grafiese UI ook gevind in die nuwe 77D. Versoenbaar met Bluetooth BR-E1 afstandbeheer
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Canon-kameras