Josh Radnor is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Not Another Teen Movie (2001), Happythankyoumoreplease (2010), en Liberal Arts (2012), en in die televisiereeks How I Met Your Mother (2005).

Filmografie Rolprente 2001: Not Another Teen Movie 2010: Happythankyoumoreplease 2012: Liberal Arts 2013: Afternoon Delight 2016: The Seeker 2018: Social Animals

Televisiereekse 2002: The Court 2005: How I Met Your Mother 2009: Don't Steal This Morning Show

Televisierolprente 2004: Everyday Life 2009: CBS Fall Preview

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers