Shawn Pyfrom (gebore 16 Augustus 1986) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pay It Forward (2000) en Hard Surfaces (2017), en in die televisiereekse The Division (2001) en Desperate Housewives (2004).
Filmografie Rolprente 2000: Pay It Forward 2006: The Darkroom 2017: Hard Surfaces 2018: EZK: Beyond the Walls
Televisiereekse 2001: The Division 2001: Stanley 2004: Desperate Housewives
Televisierolprente 1999: Come On, Get Happy: The Partridge Family Story
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu