Jonathan Ke Quan ((; gebore 20 Augustus 1971)) is 'n Viëtnam gebore, Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Indiana Jones and the Temple of Doom (1984), The Goonies (1985), X-Men (2000), en The One (2001).
Filmografie Rolprente 1984: Indiana Jones and the Temple of Doom 1985: The Goonies 1987: Passenger: Sugisarishi hibi 1991: Breathing Fire 1997: Red Pirate 2000: X-Men 2001: The One 2002: Second Time Around
Televisiereekse 1986: Nothing Is Easy
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1970