Anthony Tyler Quinn (gebore 25 Julie 1962) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Bourne Supremacy (2004) en You, Me and Dupree (2006), en in die televisiereekse Boy Meets World (1993) en JAG (1995).

Filmografie Rolprente 2004: The Bourne Supremacy 2006: You, Me and Dupree 2010: No Greater Love 2010: A Christmas Snow 2011: The New Republic 2017: Zer0-Tolerance

Televisiereekse 1990: Working Girl 1993: Boy Meets World 1994: Someone Like Me 1994: Black Sheep 1995: JAG 1998: Ask Harriet

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu