Alan Rachins (3 Oktober 1942 - 2 November 2024) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Showgirls (1995) en in die televisiereekse L.A. Law (1986), Dharma & Greg (1997), en Stargate SG-1 (1997).

Filmografie Rolprente 1985: Always 1995: Showgirls 2018: Angels on Tap 2018: Momentum

Televisiereekse 1986: L.A. Law 1992: Lady Boss 1997: Dharma & Greg 1997: Stargate SG-1 2008: Eli Stone 2008-2009: The Spectacular Spider-Man 2009: Surviving Suburbia 2011: Good Luck Charlie 2011-2013: Rizzoli & Isles 2012: American Dad! 2018: Grey's Anatomy 2021: Young Sheldon 2023: NCIS

Televisierolprente 1991: She Says She's Innocent 1994: Hart to Hart: Crimes of the Hart 2000: Entertainment Tonight Presents: L.A. Law - Secrets of the Firm 2001: The Retrievers

Video's 2011: 3 Musketeers 2011: The History of Hill Street 2012: The Hospital Window 2014: The LA Law Story

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 2024 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu