Vincent Piazza (gebore 25 Mei 1976) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jersey Boys (2014), The Wannabe (2015), en The Girl Who Invented Kissing (2017), en in die televisiereeks Boardwalk Empire (2010).
Filmografie Rolprente 2006: Stephanie Daley 2010: Polish Bar 2014: Jersey Boys 2014: 3 Nights in the Desert 2015: The Wannabe 2017: The Girl Who Invented Kissing 2017: Never Here 2018: Centigrade
Televisiereekse 2010: Boardwalk Empire
Video's 2006: The Dawn
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu