James Pickens jr. is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Menace II Society (1993) en Sleepers (1996), en in die televisiereekse The X-Files (1993) en Grey's Anatomy (2005).

Filmografie Rolprente 1993: Menace II Society 1996: Sleepers 2010: Just Wright

Televisiereekse 1993: The X-Files 2005: Grey's Anatomy 2010: Seattle Grace: Message of Hope 2013: PopSource TV Kick

Televisierolprente 1998: Little Girl Fly Away 2007: A Holiday Celebration at Ford's Theatre

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu