Derek Phillips (gebore 18 April 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent 42 (2013) en in die televisiereekse Friday Night Lights (2006), Longmire (2012), en Game of Silence (2016).

Filmografie Rolprente 2006: Serum 2012: Inside 2013: 42 2013: Ritual 2013: The Jogger 2016: Retake 2018: Rift I Duhi Reaching from Above Point Defiance

Televisiereekse 2006: Friday Night Lights 2012: Longmire 2016: Game of Silence

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu