Chris Phillips (gebore 26 Februarie 1958) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Osmosis Jones (2001) en Ice Age: Continental Drift (2012), en in die televisiereeks Between the Lions (1999).

Filmografie Rolprente 1988: Felix the Cat: The Movie 1996: Squirrel Nut Zippers: Musical Candy 1999: Doug's 1st Movie 2001: Osmosis Jones 2012: Ice Age: Continental Drift

Televisiereekse 1991: Where in the World Is Carmen Sandiego? 1994: Nick Jr. Network Bumpers 1996: Disney's Doug 1998: PB&J Otter 1999: Between the Lions 2002: Contest Searchlight 2003: Generation Jets 2010: Team Umizoomi

Televisierolprente 2004: Davey & Goliath's Snowboard Christmas

Video's 1998: Perennial Favorites 2002: The Lovers 2014: Tennessee Tuxedo and Chumley

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse sangers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse vervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu